Kan ‘n nasie na die Here terugkeer? Jou
antwoord bepaal jou betrokkenheid.
Die
strategiese belyning van Lewende Woord in die Liggaam van Christus is op ons
mandaat en visie gebaseer. Ons bereik ons mandaat deur die Dissipelskapsproses:
wen, vestig, toerus en stuur.
Die
vestiging van ʼn liefdevolle, Woordgefundeerde Koninkryksgemeenskap.
Die
visie van Lewende Woord definieer sy doel, en beskryf die doel en funksie wat
God vir Lewende Woord binne die Liggaam van Christus sien.
Om
passievolle daders van die Woord te word.
Jesus
roep ons om in Sy voetspore te volg en maak ons vissers van mense. Visse moet
gevang (‘wen’), skoon gemaak (‘vestig’), voorberei (‘toerus’) en aan mense as
kos verskaf (‘stuur’) word.
LEWENDE WOORD SE EMBLEEM VERDUIDELIK
Die
embleem simboliseer die Woord en die kruis, met die woorde wat van die grafiese vorms geskei is om
‘n sterker herkenbare embleem te vestig.
Kernwaardes Van Lewende Woord
Herderspaar