Lewende Woord se dienste word gekenmerk deur ‘n vriendelike en ontspanne atmosfeer met teer aanbidding wat jou nader aan God se hart bring. Met elke diens bied ons praktiese onderrig uit die woord van God wat jou sal toerus om ‘n dader van die Woord te wees. Persoonlike bediening word gebied na elke diens, onder andere gebed vir genesing en enige ander behoeftes as ook algemene berading.
Kontak Ons
Ons wil graag van jou hoor. Voltooi die vorm om vir ons 'n e-pos te stuur.